Bianca

Bianca

Blog by Bianca

Die gang van die lewe
En so het ons toe op 17 April 2022, sewe en tagtig jaar oud geword. Ons verlustig ons steeds aan die feit dat die Liga na al die jare steeds ‘n bydrae kan lewer op die vlak van noodhulp opleiding.
24.05.22 03:37 PM - Comment(s)
Nuwe hoofstukke tydens Herfs
Ons is hierdie herfs veral opgewonde oor al die nuwe verwikkelinge wat by die Noodhulpliga aan die gebeur is.
30.03.22 06:03 PM - Comment(s)
Einde van ‘n era – Ons Kaapstad kantoor
Na vyftig jaar in die arbeidsmark voel dit werklik vreemd om te weet dat ek vanaf 1 Maart 2022 my eie baas gaan wees.
18.02.22 07:56 PM - Comment(s)
Nuwejaar
Die begin van lente en nuwejaar voel vir my dieselfde. Die moontlikheid van iets nuuts. Iets in die lug – dit ruik na reën en gesnyde gras. ‘n Nuwe dagboek, ‘n nuwe kalender.
11.01.22 08:35 PM - Comment(s)
Die verhaal van Jesus se geboorte
Die verhaal van Jesus se geboorte begin met ‘n jong meisie met die naam Maria. Maria was ‘n jong meisie wat in Nasaret gebly het. Terwyl sy eendag by haar huisie besig was, staan daar skielik ‘n engel by haar.
01.12.21 04:24 PM - Comment(s)
Dit is heerlike lente
Normaalweg is lentedag die 1ste September en menige feesviering in die verlede is al uitgestel omdat dit op die 1ste reën. Oor twee dinge mag mens nooit kla nie – oor die weer en oor werk.
08.10.21 09:10 PM - Comment(s)
- Added to cart
- Can't add this product to the cart now. Please try again later.
- Quantity updated
- An error occurred. Please try again later.
Deleted from cart
- Can't delete this product from the cart at the moment. Please try again later.