As jy al ooit ’n ambulans gebel het en gevoel het hoe die minute stadig verbykruip, is jy nie alleen nie. Baie Suid-Afrikaners het al daardie gespanne wagtyd beleef. Suid-Afrika se Noodmediese Dienste (EMS) is onder groot druk. Daarom is basiese noodhulpkennis nie meer net ’n “lekker ekstra” nie.
06.02.26 09:10 AM - Comment(s)







