• GESTIG IN 1935

    Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga (SANL) is in April 1935 gestig met die doel om noodhulpopleiding aan die breë gemeenskap te verskaf. Hierdie diens is uitgebrei om voorsiening van noodhulp by sport en ander gemeenskapsaktiwiteite in te sluit.

    Meer oor ons

Dienste

Dit is ons doel om betroubare en effektiewe noodhulp te lewer by geleenthede. Ons noodhulpbeamptes is toepaslik gekwalifiseerd met
‘n ‘Basic Ambulance Assist’ kwalifikasie.

Die lewer van dienste is onderhewig aan die verandering van wetgewing. Die noodhulpbeamptes is toegerus met hul eie noodhulpstelle.
Vir ’n gratis kwotasie vir u geleentheid, kontak ons hoofkantoor.
Hand holding first aid kit

Noodhulp bystand

Lees meer
Person performing cpr

Opleiding en aanlyn kursusse

Sien kursusse
First aid box

Noodhulp produkte

Koop nou

Ontmoet die span

Kontak ons
- Added to cart
- Can't add this product to the cart now. Please try again later.
- Quantity updated
- An error occurred. Please try again later.
Deleted from cart
- Can't delete this product from the cart at the moment. Please try again later.