Dienste
Dit is ons doel om betroubare en effektiewe noodhulp te lewer by geleenthede. Ons noodhulpbeamptes is toepaslik gekwalifiseerd met
‘n ‘Basic Ambulance Assist’ kwalifikasie.
‘n ‘Basic Ambulance Assist’ kwalifikasie.
Die lewer van dienste is onderhewig aan die verandering van wetgewing. Die noodhulpbeamptes is toegerus met hul eie noodhulpstelle.
Vir ’n gratis kwotasie vir u geleentheid, kontak ons hoofkantoor.
Noodhulp bystand
Opleiding en aanlyn kursusse
Noodhulp produkte