Ons is bly dat ons JannieWorry-maand oorleef het. Hierdie jaar, soos verlede jaar, lyk dit asof dit vlerke het en vlieg. 2024 se groot storie in Suid-Afrika is beslis die verkiesing, en dit sal 'n groot deel van die jaar ons media en gedagtes besig hou.