PRODUKTE
Die Liga verskaf die volgende produkte:
- Noodhulpsak Regulasie 3 – of 7
- Hervul Regulasie 3 – of 7
- Opruimingsmateriaal
- ‘Burnshield’ (100 x 100 mm)
- ‘Burnshield’ (200 x 200 mm)
- ‘Hydrogel’ 125 ml spuit
- ‘Seatbelt medic’
- Handreinigers
- Handskoene
- Maskers
Skakel die Hoofkantoor vir ‘n kwotasie.
Regulasie 3 inhoud:
1. Antiseptiese wondskoonmaakmiddel (1)
2. Gaasdeppers 75 x 75 x 100 (1 pak)
3. Verbandwatte vir spalke (1)
4. Steriele gaasdeppers 5’s (2)
5. Pinset (1)
6. Skêr (1)
7. Veiligheidspelde (1 pakkie)
8. Driehoeksverbande (4)
9. Rolverband 75 mm (4)
10. Rolverband 100 mm (4)
11. Rolpleisters 25 mm x 3 m (1)
12. Anti-allergiese pleister (1)
13. Pleister strokies (20)
14. Noodhulpverbnad nr 3 (4)
15. Noodhulpverband nr 5 (4)
16. Spalke (2)
17. Handskoene 4 paar (M) en 4 paar (G)
18. KPR mondstuk (2)
19. 100 x 100 mm Burnshield (1 pak)
Regulasie 7 inhoud
Alles hierbo genoem (Regulasie 3)
PLUS
Opruimingsmateriaal:
20. Absorberende materiaal
21. Ontsmetmiddel
22. Huishoudelike handskoene 2 paar (M) en 2 paar (G)
23. Weggooibare plastieksakke (2)
Opruimingsmateriaal:
- Die opruimingsmateriaal word gebruik om enige liggaamsvloeistowwe soos byvoorbeeld bloed, urine en braaksel mee op te vee.
- Die gebruikte handskoene en alle ander gekontamineerde toerusting moet in die plastieksakke geplaas word en op ‘n veilige manier weggedoen word.
- Jy moet jouself vergewis van jou werksplek se voorskrifte in hierdie verband.
Kontak Inligting
012-644-0918
admin@firstaidleague.co.za
Kontak Hélène
(besprekings, finansies, algemene navrae)
helene@firstaidleague.co.za
Kontak Marina
(opleiding navrae)
marina@firstaidleague.co.za
SUID-GAUTENG (Alberton)
082 6699095
betty@firstaidleague.co.za
Hoofkantoor
Pretoriusstraat Suid 1011
Lyttelton Manor
Centurion