OPLEIDING

Ons bied die volgende kursusse aan:

^
CPR & AED (5 ure)

Die Noodhulpliga is geaffilieer met The Resuscitation Council of Southern Africa (lid van die American Heart Association).
 

Die volgende kursusse verdien Vitality punte:
^
CPR for Everyone (Resus Council) (4 – 6 ure)
^
CPR for Professionals
^
BLS
 
Die Liga se handboek “Wees Paraat”
Is geskryf deur
Prof Oppel Greeff (President) en
Dr Reynard Knoetze (Hoof mediese beampte).
^
Noodhulp Vlak 1 (2 dae)
^
Noodhulp Vlak 2 (2 dae)
^
Noodhulp Vlak 1 + 2 (3 dae)
^
Noodhulp Vlak 3 (5 dae)
^
MIV in die werksplek (2 dae)
^
Buddy Aid (1 dag)
 

  • Reis- en verblyfkoste vir die fasiliteerder sal bygevoeg word waar van toepassing.
  • Skoliere, studente en onderwysers kwalifiseer vir afslag.

Waar en wanneer?

Geskeduleerde datums by die hoofkantoor – Pretoriusstraat Suid 1011, Lyttelton Manor

Oktober 2020:

6 tot 8 Oktober 2020: (Vlak 1 en 2 kombinasie)

15 Oktober 2020:  (CPR en AED)

20 tot 21 Oktober 2020:  (Vlak 1)

27 tot 29 Oktober 2020:  (Vlak 1 en 2 kombinasie)

 

November 2020:

3 tot 4 November 2020: (Vlak 1)

10 tot 12 November 2020: (Vlak 1 en 2 kombinasie)

17 tot 18 November 2020: (Vlak 1)

24 tot 26 November  2020: (Vlak 1 en 2 kombinasie)

 

Ons bied ook opleiding aan by u kantoor, indien daar ‘n minimum van 6 leerders is.

Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga (SANL) is ’n onafhanklike, nie-winsgewende organisasie.

Kontak Inligting


GAUTENG (Centurion)
012-644-0918
[email protected]

Kontak Hélène
(besprekings, finansies, algemene navrae)

[email protected]

Kontak Mizán
(opleiding navrae)

[email protected]

GAUTENG-SOUTH (Alberton)
011-9072931
[email protected]

WESTERN CAPE (Belville)
021-9486294
[email protected]

Hoofkantoor


Pretoriusstraat Suid 1011
Lyttelton Manor
Centurion