MEER OOR ONS
Wie is die SA Noodhulpliga
Die SANL is in April 1935 gestig met die doel om noodhulpopleiding aan die gemeenskap in die algemeen, spesifiek in hul moedertaal, te verskaf. Hierdie missie is uitgebrei om voorsiening te maak vir noodhulp by sport- en ander gemeenskapsaktiwiteite.
Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga (SANL) is ’n onafhanklike, nie-winsgewende organisasie.
SANL is baie noukeurig om te voldoen aan die minimum vereistes soos neergelê, want dit vorm die hoeksteen van gehalte-opleiding.
Ons Missie

Noodhulpinligting

Noodhulp by geleenthede
Om noodhulp by geleenthede te verskaf.

Opleiding
Om noodhulpbeamptes op te lei volgens die riglyne wat deur die Departement van Arbeid, die HWSETA en die Resuscitation Council of Southern Africa van Suid-Afrika neergelê is.

Noodhulp Fasiliteerder opleiding
Om bevoegde noodhulpfasiliteerders
op te lei.

Verskaffing van noodhulpstelle
Om Regulasie 7 noodhulpstelle (bokse en sakke) te verskaf.
Ons Visie
Die SANL streef daarna om uitmuntende diens
te lewer op elke vlak.
Ons Geskiedenis
Kontak Inligting
012-644-0918
admin@firstaidleague.co.za
Kontak Hélène
(besprekings, finansies, algemene navrae)
helene@firstaidleague.co.za
Kontak Marina
(opleiding navrae)
marina@firstaidleague.co.za
SUID-GAUTENG (Alberton)
082 6699095
betty@firstaidleague.co.za
Hoofkantoor
Pretoriusstraat Suid 1011
Lyttelton Manor
Centurion