DIENSTE

Dienste

Dit is ons doel om betroubare en effektiewe noodhulp te lewer by geleenthede. Ons noodhulpbeamptes is toepaslik gekwalifiseerd met ‘n ‘Basic Ambulance Assist’ kwalifikasie.

Die noodhulpbeamptes is toegerus met hul eie noodhulpstelle.
Vir ’n gratis kwotasie vir u geleentheid, kontak ons hoofkantoor.

Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga (SANL) is ’n onafhanklike, nie-winsgewende organisasie.

Kontak Inligting


GAUTENG (Centurion)
012-644-0918
[email protected]

Kontak Hélène
(besprekings, finansies, algemene navrae)

[email protected]

Kontak Mizán
(opleiding navrae)

[email protected]

GAUTENG-SOUTH (Alberton)
011-9072931
[email protected]

WESTERN CAPE (Belville)
021-9486294
[email protected]

Hoofkantoor


Pretoriusstraat Suid 1011
Lyttelton Manor
Centurion