deur Helene van Wyk | Maart 2022
Ons is hierdie herfs veral opgewonde oor al die nuwe verwikkelinge wat by die Noodhulpliga aan die gebeur is.
deur Helene van Wyk | Maart 2022
Ons is hierdie herfs veral opgewonde oor al die nuwe verwikkelinge wat by die Noodhulpliga aan die gebeur is.
deur Cecelia Hartman | Feb 2022
Na vyftig jaar in die arbeidsmark voel dit werklik vreemd om te weet dat ek
vanaf 1 Maart 2022 my eie baas gaan wees.
deur Helene van Wyk | Jan 2022
Die begin van lente en nuwejaar voel vir my dieselfde. Die moontlikheid van iets nuuts. Iets in die lug – dit ruik na reën en gesnyde gras. ‘n Nuwe dagboek, ‘n nuwe kalender.
deur Helene van Wyk | Des 2021
Die verhaal van Jesus se geboorte begin met ‘n jong meisie met die naam Maria. Maria was ‘n jong meisie wat in Nasaret gebly het. Terwyl sy eendag by haar huisie besig was, staan daar skielik ‘n engel by haar.
deur Helene van Wyk | Sept 2021
Normaalweg is lentedag die 1e September en menige feesviering in die verlede is al uitgestel omdat dit op die 1e reën. Oor twee dinge mag mens nooit kla nie – oor die weer en oor werk.